Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Taylor Hawkins side project – The Birds of Satan

Ek dink dit is veilig om te sê dat my ma glad nie gaan hou van die naam van Taylor Hawkins (drummer vir Foo Fighters) se nuwe band se naam nie, The Birds of Satan. Dit is ok, ek dink my ma het laas gehou van die albums wat sy in my kamer gekry het toe sy nog self vir my Jan de Wet en die Loflaatjies gekoop het.

The Birds of Satan Taylor Hawkins

Taylor Hawkins het besluit om sy eie side project band te begin saam met bassist Wiley Hodgden en guitarist Mick Murphy. Die goeie nuus vir ouers die wêreld deur is dat die naam The Birds of Satan baie meer tong in die kies bedoel is as wat dit voorkom die eerste keer as jy dit hoor. Moet nie bekommerd wees nie, Foo Fighters gaan nogsteeds voort soos altyd.

Jy kan The Brids of Satan se self-titled LP nou al pre-order op iTunes. Dan kry jy die song “Thanks for the Line” dadelik om te download. Sodra my internet weer begin om homself te gedra, dan gaan ek vir my die album pre-order. Jy kan die teaser video vir The Birds of Satan die album nou kyk hier onder. As ek so kyk na die kort video dan lyk dit vir my of dwelms ‘n groot feature gaan wees op die album. En met Hawkins se geskiedenins met dwelmmisbruik, behoort daar baie te wees om van te trek.

You may also like...

9 Responses

  1. Soutie says:

    Fucking love the name!!

  2. pisgesig says:

    Vreeslik original

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Is jy besig om sarkasties te wees? Want as jy is, dan is die een van jou minder slim comments.

  4. pisgesig says:

    Hehe, ja ek was sarkasties.
    Ek dink nie dis ‘n baie original band name nie.
    Wat van “Satan’s Shrink” of “Sesame Satan”, of perhaps “Hashtag Satan”. Sal jy dink dis cool band name? Dis net so original soos bogenoemde.

    Ek verstaan nie sommige metal fans wat daarop uit is om non-metal people te skok\offend met hulle donker uitkyk nie. Bands doen dit vir marketing redes, maar oor die algemeen is metal fans actually geeky(soos ek), so die donker image is presies dit, net ‘n image. Dit lyk soms baie insecure – soos goths.

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Twee dinge:
    1) So net omdat hulle Satan in die naam gebruik is dit nie original nie? Wat as hulle die band “Jesus Hobos” genoem het? Sou dit dan ook ‘n issue gewees het?

    2)The Birds of Satan is rock, maar defnitief nie metal nie. Om te dink dat metal automaties met boos en die satan te doen het, is baie naive. Dit is soos om te reken dat almal wat Afrikaans is rugby kyk.

  6. pisgesig says:

    Ek dink jy verstaan my verkeerd. Ek is nie ‘n ou tannie wat gaan grens as jy Jesus of Satan in ‘n band naam gebruik nie. I don’t care. “Jesus Hobos” is vir my ook unoriginal, maar ek gaan nie ‘n “issue” daarmee hê nie. As ‘n band ‘n kontroversiele naam kies wat tannies gaan afpis, is dit vir my automaties unoriginal – ‘n cheap trick om aandag te trek.

    Hier is ‘n paar soortgelyke actual Jesus band names : Jesus Christ Super Fly,
    The Flaming Donuts of Jesus, Jesus Manson and the Starvation Army. Vir my is dit unoriginal.

    Op die tweede punt het jy my, touche. Ek het nie mooi gelees nie, sorry. Maar asb, moet my nie naive noem nie. Soos ek sê, ek is nie ‘n ou tannie nie, en ek dink verseker nie dat metal automaties boos of satanisties is nie. Hel, ek rook vir die afgelope 14 jaar elke dag ‘n spliff of 2. Naive se gat 🙂

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Fair enough. Ek dink steeds nie dit is unoriginal om ‘n naam soos Brids of Satan te kies nie. Want wie s♪6 vir jou Taylor Hawkins en die ander twee het dit gedoen om iemand af te pis, of om controversial te wees? Miskien is hulle soos ek en heg geen waarde aan daardie kak nie, dit klink net cool. En dit klink cool, Birds of Satan is ‘n fokken cool naam.

    As vir die spliff of twee ‘n dag, good on you man. Dit is defnitief ‘n postitiewe in my boeke. Met dit gesê, ek het ook al baie shit heads ontmoet wat daagliks weed rook. Weed is nie ‘n automatiese teken van cool persoon nie. Ek dink ek en jy sal ‘n paar interesante conversations kan hê. Nou doen ons dit maar hier op gevaaalik.com in die publiek waar almal daarby kan baat.

  8. pisgesig says:

    Hoop nie die NSA klim op ons case nie ;>

  9. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Hahaha. Fok die NSA! Hoor julle poeste! Fok julle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *