Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

X-Men: Days of Future Past – Trailer

Hier is die ding: Superhero movies is awesome, maar net soos te veel van dieselfde sexual position, raak dit oud as jy te veel daarvan kry. Ek begin nou stadig maar seker daardie punt bereik met superhero movies waar ek afgestomp raak. Ek het nog nie eers die laaste Thor movie gekyk nie, al het ek gehoor dit is baie cool.

X-Men-Days-of-Future-Past

X-Men: Days of Future Past is die nuutste X-Men fliek van Marvel. Dit is nou waar die jong X-Men en die ouer X-Men se wêrelde mekaar ontmoet. Ek kan meer probeer verduidelik, maar ek dink nie ek hoef nie. Die vreeslike dramatiese trailer spel alles mooi vir ons uit.

Begin jy ook nou al bietjie moeg raak vir superhero movies? Laat weet in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *