Stoute Boudjies is nat
Die week is alles in Gauteng nat. Dit hou net nie op reën nie. Dit voel of ek weer terug is in Londen of Amsterdam, sonder die great public transport system of die oulike coffee shops wat my help om my stress te verlaag. Nou deal ek maar met my stress deur middel van Stoute Boudjies.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Ek is self GATVOL vir reen