Kick-Ass 2 Trailer

Kick-Ass 2 poster

Jip, nog ‘n fliek trailer en die keer is dit nie ‘n April fools joke soos met Pineapple Express 2 nie. Kick-Ass is die fliek van ‘n outjie wat reken hy wil regtig ‘n superhero wees. Dit was ‘n great fliek, vol grappe, aksie en geweld. Nou is Kick-Ass (Dit is sy superhero naam) terug in Kick-Ass 2. Ek gaan beslis die een kyk. Gaan jy?

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Kick-ass 1 was ama-zing. Wag in spanning…

Leave a Reply

Your email address will not be published.