Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf in die kort week

Dit is gelukkig al klaar Vrydag. Goeie nuus vir ons almal. Die eerste drie foto’s in vandag se Vrydag Bederf in net ‘n reminder om vir Yolandi Malherbe te gaan stem in die SA Swimsuit Model Search kompetisie. Gaan sommer nou na haar profile page en gaan click op die vote knoppie. Die eerste twee foto’s is geneem deur Andre Campher.

Dankie aan al die dames wat aanhou foto’s in stuur. Julle maak my werk vir my aansienlik makliker. Mail jou foto’s na stix[at]gevaaalik.com, vervang net die [at] met ‘n @ voor jy die mail probeer stuur.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (3)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (2)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (4)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (5)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (7)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (8)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (9)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (10)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (11)

Yolandi Malherbe Vrydag Bederf (12)

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    No 3! Hoe kaler hoe beter

  2. Drikus says:

    daai 1st foto van Jolandie is so mooi!!!!

  3. Ruan Stix Fourie says:

    Vir my is dit die week nommer 10 met nommer 8 kort op haar hakke.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *