Sexiest Harlem Shake sover
Ek verstaan nogsteeds nie die obsessie met die Harlem Shake nie. Tog lyk my die meme is hier om te bly vir nog so rukkie. Gelukkig is meeste van die gevaaalik.com lesers skerp genoeg...
Ek verstaan nogsteeds nie die obsessie met die Harlem Shake nie. Tog lyk my die meme is hier om te bly vir nog so rukkie. Gelukkig is meeste van die gevaaalik.com lesers skerp genoeg...
Tegnies is dit nou nie meer Vrydag nie en ons vra dus om verskoning dat hierdie week se Vrydag Bederf nou eers verskyn. Iets het Stix bietjie besig gehou, maar hy sal volgende week...
As jy nog nie Smoke Swig Swear, die debut album van Beast, gedownload het nie moet jy dit nou doen. Download hier. Terwyl jy dit download kan jy die short film kyk oor Beast...
Die week is halfpad, klein Vrydag, Stoute Boudjies dag. Na vandag nog net twee dae en dan is dit weer naweek. Julle kry miskien die Vrydag Bederf more bietjie vroeg oor ek buite selfoon...
Iron Man en Iron Man 2 was albei goeie flieks, en volgende maand gaan on Iron Man 3 te sien kry. Hier is die trailer vir die nuutste lid van die Iron Man saga....
Meeste van ons ken Instagram. Meeste van ons suig met Instagram. Meeste van ons irreteer net mense met ons Instagrams. Die app laat dalk jou foto’s cool lyk deur ‘n filter effek te ad,...
Ons het lanklaas ‘n stukkie op gevaaalik.com gehad oor The Black Keys. Hulle is duidelik die “don’t give a fuck” band wat maak net wat hulle wil en baie mense like hulle nie, juis...
Dit is goed om so nou en dan goed te doen wat gevaaalik is. Dit hou die lewe interesant en dit is goed om jouself so nou en dan te herhinder dat jy lewe....
[Model het gevra ons moetdit verwyder] is nie net ‘n gevaaalike dame nie, sy lees eintlik gevaaalik.com. Sy los selfs ‘n comment hier en daar. Daar is dus meer as net een rede hoekom...
AC/DC se “Back in Black” het seker een van die mees ikonieste opening guitar riffs in die wêreld. Die album Back in Black het in 1980 uitgekom en die album was ligjare voor sy...