Fotograaf word deur sy gevaaalike dame om die wêreld gelei
Meeste van ons ken Instagram. Meeste van ons suig met Instagram. Meeste van ons irreteer net mense met ons Instagrams. Die app laat dalk jou foto’s cool lyk deur ‘n filter effek te ad, maar dit maak jou steeds nie ‘n fotograaf nie. Dit is hoekom dit moeilik is om goeie foto’s op Instagram te kry.
Murad Osmann het sy Instagram feed next level gevat deur ‘n reeks foto’s te neem waar hy deur sy meisie om die wêreld gelei word. Wat die foto’s so interessant maak is dat dit altyd van sy perspektief is met sy meisie wat hom aan die arm trek. Jy kan al die foto’s op die Murad se Insagram sien. Die foto’s vlieg al vir so week of wat rond op die internet, ek hou so baie daarvan dat ek dit sommer hier op gevaaalik.com ook met julle gaan deel. Hier is so paar van die foto’s.
Awesome!
Wow, that is fucking amazing and she has a nice ass
photoshop.
@Ryno: Ek dink nie daar is ooit iewers gesê dat hy nie Photoshop gebruik het nie. Hy het net die foto’s versprei deur Instagram.
Photoshop of nie, met daai stoute boude kan sy my so sleep tot in die poorte van die hel
@Wikguy: Jis lag ek nou lekker vir jou comment. Ek stem saam jou.