Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Iron Man 3 – Official UK Trailer

Iron Man en Iron Man 2 was albei goeie flieks, en volgende maand gaan on Iron Man 3 te sien kry. Hier is die trailer vir die nuutste lid van die Iron Man saga. Iron Man is cool vir ‘n paar redes; Hy is ‘n playboy, hy het ‘n iron suit waarmee hy kan vlieg en hy het ‘n fokken cool bachelor pad (gehad, kyk die trailer).

Iron Man 3 Official UK Trailer

Ek is ‘n fan van Marvel flieks en ek gaan verseker die een gaan kyk. Wat dink jy van die nuwe Iron Man 3 trailer? Laat weet my in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. March 28, 2013

    […] is terug en die keer fok hy goed in Japan op. Ek is 'n comic book movie geek en kyk meeste van hulle en as ek so kyk na die trailer vir The Wolverine wil dit vir my […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *