Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Deftones – Leathers

Ek het op ‘n stadium vreeslik baie geluister na Deftones. Hulle is een van daardie bands wat ek jou nie sal kan sê hoekom ek van hulle hou nie. Deftones is een van die min bands wat ‘n heeltemal unieke sound het. Ek kan nie dink aan enige ander band wat ek al beskryf het as: “Hulle het ‘n Deftones sound aan hulle”.

Deftones was nou vir ‘n lang ruk stil, maar ‘n nuwe album is oppad. Die  album KOI NO YOKAN  se track listing kan jy op deftones.com gaan kry. Jy kan ook die eerste song vanaf die nuwe album vir ‘n limited time download vanaf die site. So as jy “Leathers” in jou kar wil luister beter jy hom gou gaan download. Of jy kan die song hier onder luister vanaf Soundcloud. Gaan “Leathers” die eerste song wees van ‘n groot Deftones comeback? Laat weet my wat jy van die nuwe Deftones track dink in die comments.

You may also like...

2 Responses

  1. Cobus says:

    Klink awesome!

  1. November 14, 2012

    […] het lanklaas na die Deftones geluister. Al het ek op 'n stadium baie na hulle geluister kom hulle nie meer baie op in my […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *