Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: July 2011

Vrydag Bederf en slegte nuus 0

Vrydag Bederf en slegte nuus

Kom ons kry die slegte nuus sommer dadelik uit die pad. Nog ‘n tragedie het die musiekbedryf getref hierdie week: Justin Bieber is lewendig gevind in sy woonstel. Okay, alle kak grappe op ‘n...

Dans jou piel ‘n paal my seun! 0

Dans jou piel ‘n paal my seun!

Jis, jis, gevaaalike jongmense, oumense vroumense en kinders. Hierdie was wat ‘n mens noem ‘n fokken besige week. Gelukkig het ek tyd om vir die geharde fans ‘n Vrydag Party Song te post. Die...

DsTV like nie skommies nie 0

DsTV like nie skommies nie

Vir die wat nog nie weet nie, DsTV gaan ‘n VOD system begin. VOD is Video on Demand. Dit is basies waar jy flieks kan huur vanaf jou huis deur jou DsTV decoder teen...

Dis wat ons doen 0

Dis wat ons doen

Onlangs het een van ons ondersteuners hierdie in ons rigting gestuur. Ek het die prentjie toe gevind en dit so bietjie ge-edit om by die kompliment wat ons gekry het te pas. Hier is...

Stoute Boudjies 0

Stoute Boudjies

Nog net nege dae tot Oppikoppi. Ons kan nie wag nie. Nog net 37 dae tot Snorgustus. Sien ons jou daar? Nog so ‘n paar woorde om te lees voor jy na Stoute Boudjies...

Simpel dinge om te doen 4

Simpel dinge om te doen

Kyk, daar is snaakse goed om te doen. Goed soos kyk na vrouesokker of vrouehokkie is eienaardig. Vrouekrieket is altyd moerse snaaks – deels omdat meeste van hulle mat lek, en deels omdat mens...

Die anti-chris is Afrikaans 2

Die anti-chris is Afrikaans

Nie net is die anti-chris Afrikaans nie, maar hy is bekend onder die Afrikanervolk en hy gaan die hele wêreld die afgrond in lei. Meestal is die anti-chris ‘n Afrikaner, want soos julle almal...

As jy ‘n swak hart het 4

As jy ‘n swak hart het

As jy ‘n swak hart het, moenie na hierdie video kyk nie. As jy ‘n man is stel ek voor jy kyk die video, maar jy gaan verlief wees as jy die video klaar...

Nog ‘n wenner van Rinus 1

Nog ‘n wenner van Rinus

Te danke aan Arno in Nederland kan gevaaalik.com vir jou nog ‘n hit van Rinus bring. Dis nou die ou met “Romana op sy scooter”. Al wat ons kan sê, is “Fok jou, Rebecca...