Simpel dinge om te doen
Kyk, daar is snaakse goed om te doen. Goed soos kyk na vrouesokker of vrouehokkie is eienaardig. Vrouekrieket is altyd moerse snaaks – deels omdat meeste van hulle mat lek, en deels omdat mens altyd wonder of hulle ‘n bakkie dra. Ek het selfs al gesien hoe mans “action netball” speel. Ek meen, hoe gay wil jy nou wees? Weird, né? Maar ten minste hardloop almal in bogenoemde “sportsoorte” rond en beoefen en verbeter ‘n talent.
Dit bring my na iets wat ek opmerk die laaste ruk. “Planking”.
Volgens die alomteenwoordige Wikipedia:
Planking or the lying down game is an activity consisting of lying face down in an unusual or incongruous location. The hands must touch the sides of the body and having a photograph of the participant taken and posted on the internet is an integral part of the game. Players compete to find the most unusual and original location in which to play. The term planking is described as the practice of lying down flat with arms to the side, to mimic a wooden plank.
Korrigeer my indien ek die term waninterpreteer, maar moet mens nie aktief wees vir iets om as ‘n “activity” of “game” bestempel te word nie? Waarheen is die wêreld op pad? Hoeveel meer pateties kan ‘n mens nou wees? Ek meen, dis pretty much hoe pateties dit kom – lê op jou maag. Dis nou ‘n “activity”. Wel gedaan. Jy’s nog steeds ‘n vet loser, maar nou lê jy net op jou maag. Gelukkig is daar ook snaakse foto’s hiervan geneem:
Bietjie sadisties, maar moerse snaaks.
Hier is ‘n lys van “Notable incidents” (ook van Wikipedia):
On 13 May 2011, a 20-year-old man from Gladstone in central Queensland was charged for allegedly planking on a police vehicle.
Charged? Vir wat?
On 15 May 2011, Acton Beale, a 20-year-old man, plunged to his death after reportedly “planking” on a seventh-floor balcony in Brisbane, Australia. Beale became the first known casualty of the planking fad.
Hahahahahaha!
On 21 July 2011, two Gamestop employees were fired, one for planking and another for taking a picture of him.
Ek wens ek kon ‘n vlieg teen die muur wees met die dissiplinêre verhoor.
Dis seker beter as dwelms. Die verskil is dat dwelms jou dalk dom maak, maar jy moet ‘n regte dom doos wees om planking ooit te oorweeg.
haha.dt mut rerig snaaks wees om t kyk hoe iemand daar le.ek sal net noit dom genoeg wees om dit self te probeer nie.