Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nog ‘n wenner van Rinus

Te danke aan Arno in Nederland kan gevaaalik.com vir jou nog ‘n hit van Rinus bring. Dis nou die ou met “Romana op sy scooter”. Al wat ons kan sê, is “Fok jou, Rebecca Black”.

En dan ook hierdie fokken weird een:

You may also like...

1 Response

  1. Martz says:

    nee jirrrr Joe, my ore bra! – Wie de… wat de… ag nee fok… Die 1st een van Romana is mildly amusing omdat die ou so ver van die pad af is met daai tipe kak… maar video nommer 2 is… is…. *gag* – Jy sal maak dat ek n liefde vir Kurt begin groei hier…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *