Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dis wat ons doen

Onlangs het een van ons ondersteuners hierdie in ons rigting gestuur. Ek het die prentjie toe gevind en dit so bietjie ge-edit om by die kompliment wat ons gekry het te pas. Hier is die kompliment: “Don’t wanna work? Go to @gevaaalikdotcom and see how to fuck up productivity.” Dankie aan @WynandJaco5 vir die kompliment.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *