Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

DsTV like nie skommies nie

Vir die wat nog nie weet nie, DsTV gaan ‘n VOD system begin. VOD is Video on Demand. Dit is basies waar jy flieks kan huur vanaf jou huis deur jou DsTV decoder teen R25 ‘n fliek, dan kan jy die fliek soveel keer kyk as wat jy kan in 48 uur. Klink befok.

Dit is nogal kief, nou kan jy in jou sweetpak broek en stoukies bly en net jou movie order met jou DsTV remote. Jy hoef nie meer jou jean en tekkies aan te trek om Blockbuster of Mr Video (Eintlik Mr DVD deedae) toe te fok nie. Ek weet as jy in Centurion bly maak dit nie saak nie want jy is elke naweek in die mall met jou sweetpakbroek en Bulls trui. Want jy het klas, jy weet?

Die slegte nuus van DsTV se VOD is hulle gaan dit nie maklikker maak vir jou om draties te kap oor porn nie. Jy gaan steed Adultworld moet slaan. Jy gaan steeds soos ‘n skelm daar moet uit sluip na jou kar toe en jy en die dominee gaan steeds moet maak asof julle mekaar nie in Adultworld gesien het nie, elke fokken Sondag.

Not so lekker huh boeddie? Lots of jungle there. DSTV koeke! Sien jou by Snorgustus.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *