Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Party Song…laat die teels smelt

Yes yes my brasse…

Ek hoop julle gevaaalikheids level is net so groot soos myne vandag…Kan iemand net “poes” skree en dans asb!! Right, hoekom skryf ek hierdie post? Well ek weet nie, vra die kont wat my elke dag met ‘n stake-mes teen die keel dreig, anyway, ek het besluit om elke Vrydag (vir die volgende 115 jaar) vir julle ‘n “party like a fucking rockstar” song te post. Musiek sit mens altyd in ‘n feel good vibe en in ‘n manier voel jy hoe klop die naweek se kots aan jou binnebors. GEVAAALIK as jy my vra.

So hiers die deal, jy luisteer die song, smelt al die teels in jou CUNToor en party asof die 21ste Oktober die einde van die wêreld is (Repeat vir 115 jaar)!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *