Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sal jy die bra aanvat met ‘n dans off?

Kyk, julle almal weet ons hier by gevaaalik.com is mal daaroor om teels te smelt, veral as ons lekker gesuip is. Ek het nou die aand (doos verveeld) voor die tv gelê toe die beauty van ‘n video wys. Thom Yorke, die front man van Radiohead kan duidelik die gevaaalikste teels smelt. Die supergroep is gevorm in 1985 en hulle het al dinge bereik waaroor sommige groot bands nog droom. Gaan lees maar agter op enige suksesvolle band se cd-kassie, hulle noem altyd Radiohead as ‘n influence. Hulle genre is definitief nie vir elke man op straat nie maar niemand kan stry teen die klas waarmee die band songs skryf nie.

Kyk die video dan vra jy jouself die vraag: “Sal ek die ou kan vat op ‘n dansbaan?” Indien wel, stuur asb vir ons ‘n clip van jou moves want dit moet ek fokken sien. As jy nie van dans hou nie moet jy anyway die song luister, dis befok!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *