Monthly Archive: November 2010

Niell Blomkamp se nuwe fliek, miskien. 1

Niell Blomkamp se nuwe fliek, miskien.

Vir die van julle wat dit nog nie gesien het nie, hier is die fokken snaakse (nie snaaks soos in haha nie) teaser trailer video deur Neill Blomkamp. Hy is die bra wat vir...

Kersfeeswense van die gevaaalik.com crew 0

Kersfeeswense van die gevaaalik.com crew

Hier is vir julle almal sommer twee kerskaartjies van ons af, met hope liefde. Jy jy lees reg, fokken twee! Dit is hoe cool ons is. Ons weet dit is bietjie vroeg maar binnekort...

Iemand sien altyd! 0

Iemand sien altyd!

Sommige mense vang die onaardigste kak aan wanneer hulle dink dat niemand kyk nie. Ongelukkig vir hulle,maar gelukkig vir ons het iemand wel gekyk& dit gedokumenteer! En natuurlik is daar die gewaagde stunt wat...

Google translate gevaaalik.com soos hul hol! 0

Google translate gevaaalik.com soos hul hol!

Elke nou en dan gaan lees ek gevaaalik.com in engels. Ek gebruik Google Chrome se translate funksie en sit agteroor en maak gereed vir lag. Maar toe ek die een sien toe moes ek...

Gevaaalik lekker, Soos Herfs 1

Gevaaalik lekker, Soos Herfs

Die gevaaalike crew het n baie interessante en opwindende band ontdek. Dit is baie skaars dat jy nuwe afrikaanse musiek hoor sonder dat dit die kak uit jou uit irriteer. Wel ontmoet vir “Soos...

Gevaaalike Dame: Anesca Swart 2

Gevaaalike Dame: Anesca Swart

Dit is nou al ‘n rukkie vandat ons met ‘n gevaaalike dame gechat het hier by gevaaalik.com, maar moenie bang wees nie. Anesca het ons kom red. Soos julle kan sien is sy ‘n...

Oom Pepi se Top10. 1

Oom Pepi se Top10.

Dagse vriende  en vyande van Gevaaalik.com, Ek, oom Pepi die adviesmeester hier by gevaaalik.com is effens teleurgestel  in my  bladsy wat so  bietjie stiller is as wat ons hier by gevaaarlik verwag het, ja...

Dis naweek! Wees ‘n goeie voorbeeld vir jou kinners! Awe! 0

Dis naweek! Wees ‘n goeie voorbeeld vir jou kinners! Awe!

Kyk die mannetjie het die regte idee al van kleins af. Behalwe as daardie sy ma is, dan is hy ‘n klein siek nai!

Straatligkinders slaan die spyker op die kop! 5

Straatligkinders slaan die spyker op die kop!

Ekt sopas die nuwe video van Straatlig gesien, die manne beaam wat ons hier by gevaaalik.com al vir n leeftyd skree! Doen jouself n guns, kyk die video en luister mooi na die woorde,...