Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Niell Blomkamp se nuwe fliek, miskien.

Vir die van julle wat dit nog nie gesien het nie, hier is die fokken snaakse (nie snaaks soos in haha nie) teaser trailer video deur Neill Blomkamp. Hy is die bra wat vir ons District 9 gebring het. Dit was ‘n fokken cool movie wat internationale erkening gekry het. Pretty cool. Net net was dit ‘n internationale hit nie, maar die woord “doos” word ‘n hele paar keer gese. Hoe cool is dit.

You may also like...

1 Response

  1. October 31, 2013

    […] Sharlto Copeley is een van Suid-Afrika se suksesvolste akteurs op 'n internationale vlak. Hy was in District 9 en The A-Team. Jy kan selfs as jy 'n cool fliek idee het dit vir Mnr. Copley stuur en hy sal daarna […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *