Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Oom Pepi se Top10.

Dagse vriende  en vyande van Gevaaalik.com,

Ek, oom Pepi die adviesmeester hier by gevaaalik.com is effens teleurgestel  in my  bladsy wat so  bietjie stiller is as wat ons hier by gevaaarlik verwag het, ja dis seker maar my skuld omdat ek verewig vat om julle raad te gee op julle probleme, jammer daaroor. Ek werk aan my tydsbeplanning, belowe.

Aangesien niemand oor niks wil moan nie gaan ek met julle deel die top 10 goed waaroor ek moan , julle is almal welkom om saam te moan en ook julle eie moans te moan , onthou net een ding: gevaaalik.com is gebasseer op die opinies van die die Gevaaalik-span. Dit is ‘n webwerf vir alle mense wat iets wil se, of net sy/haar opinie te wil lewer in ‘n humoristiese  atmosfeer.

Ek het ‘n ding wat ek se  wat my baie keer help om deur die slegte tye te kom met ‘n glimlag op my gesig en ‘n hop in my stap. “Wees positief oor negatiwiteit”  dit klink miskien na n negatiewe voorstel, maar ek dink nie regtig so nie. As alles goedgaan dan bekommer niemand hulle oort die  negatiewiteit in die wereld nie, maar as jy deur die slegte tyd gaan,  sien mens net die negatiewe en die sleg van die wereld raak, dis waar dit ingewikkeld raak, dus die rede hoekom ek positief is oor die negatiewe en slegte dinge van die wereld. Want sonder  donker is daar nie lig nie en ek dink persoonlik dat mens die donker ook kan geniet.  Elke negatiewe oomblik in ‘n mens se lewe bou jou op, maak jou sterk en leer jou iets van jouself.   So bly sterk en glimlag, dis gratis.

Die Top10 dinge waarvan Oom Pepi hou om oor te moan:

  1. Dom slim mense ( jy weet daai mense wat slim is maar eintlik niks fokken weet nie )
  2. Mense wat nie weet hoe om te bestuur nie (vrouens, taxi drywers ens)
  3. Amerikaners ( ek haat hulle die heel meeste. “ons is die beste”-houding maak my die bliksem in!)
  4. Die baas van West Coast Customs ( niks persoonlik nie, ek dink hys ‘n doos)
  5. Mens wat dink hulle is so fokken wonderlik dat hulle alles beter  kan doen as die res van ons.
  6. Vroumense ( veral mooi vrouens, hulle is so gevoelloos en onsensitief  teenoor mans wat hulle dink nie die moeite werd is nie )
  7. Kinders ( ek weet nie wat is fout met deesdae se kinders nie, ek dink hulle word te min gemoer)
  8. Mens wat moan oor rassisme ( ja dis nog daar, dit gaan nie weg gaan nie. kom oor dit)
  9. Mense wat gestampde duur kar ry ( want hy kan nie bekostig om die ding reg te maak nie)
  10. Mense wat nie kyk vir motorfietse op die paaie nie ( want motorfietsongelukke is seer en onnodig.)

Wel op die stadium van my lewe is die die top tien goed waar oor ek moan, kies een dan moan ons bietjie saam. Julle ondersteuning beteken die wereld vir my en die gevaaalik span. Sonder ons gaste is hierdie maar net nog n blog waarvan niemand weet nie.

Ek wag in spanning vir julle comments..

Jou Oom Pepi

You may also like...

1 Response

  1. YNM says:

    Dag se Oom Pepi,

    Ek gaan nie dankie se dat ek kan moan nie, want ek glo dit is my reg as n Suid Afrikaner en gevaaalike leser. Jou doel is net om my te antwoord.

    Ek wil graag praat oor jou laaste top 10 onderwerp, naamlik motoriste wat nie oplet teen oor motorfietse nie. Maar ek wil dit terselfde tyd n bietjie verder vat en praat oor die verkeers afdeling en hulle werk nemers. Naamlik die ouens met die kak bruin klere wat heelmoontlik deur n prostitute gebaar is en weg gesmyt was.

    Ek kan nie help hy het n slegte hand in die kaat game van die lewe gekry nie, so kom oor dit.

    Ek is een van die bevooregte mense wat n bromponie het. En sy is my alles. Ek dink as ek huis loos was en net n boks gehaad het wat ek, my vrou en 4 kinders in moet bly in n reenstorm sou ek heelmoontlik, of nee wag, DEFENATIEF liewers my suzi onder die boks laat skuil het.

    My probleem is nou die volgende: Ek het nou onlangs weer my leerling lisensie ontduik deur nie te gaan vir my vol lisensie nie. En om eerlik te wees was dit nie my skuld nie. Hoe die donder moet jy n lisensie kry as jy : eerstens, nie n afspraak kan kry nie omdat die plekke se rekenaars die hele tyd gesteel word. tweedens, die bliksemse plek amper afbrand. derdens, jy in n ry so lank soos “the great wall of china” moet staan (sommige van ons mense werk deur die dag) en laastens jy dan nog bo op dit 4 maande moet wag vir n afspraak.

    Nou die probleem kom in by ry sonder n lisensie, dis waar jou/Oom se advies nou in kom. Ek glo nie dis regverdig om my te penaliseer om nie meer met my liefling te ry net omdat ek nie n stukkie papier het nie. Dit is mos hulle skuld in elk geval dat ek hom nie het nie. En as meeste van ons “minder bevooregte” inwoners hulle lisensies kan koop en in elkgeval nie kan bestuur nie hoekom moet ek een he? Wat is dit eintlik werd?

    Ek raak so de bliksem in as ek oor dit praat dat ek nie eers kan onthou wat ek als wou se nie. So die moet maar vir nou doen. So, doen my asb die guns en antwoord my op my vraag. Moet ek nou ophou ry omdat ons land en mununsipaliteit (fok dis n kak lang woord) deur die kak en “corrupt” is. Of moet ek my hand hoog in die lug steek met my middel vinger uit gestrek en net skree ‘vang my eers’?

    Groot groete

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *