Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen jou gevaaalik.com hempie nou!

So vir die wat nogsteeds nie weet nie. Ons het ‘n kompetisie aan die gang vir al die gevaaalike dames daar buite. Al wat jy moet maak is om “gevaaalik.com” op een of ander manier in ‘n foto van jouself te kry. Skryf dit op jou lyfie, jou hand, jou voorkop, ‘n stuk pappier. Dan stuur jy die foto aan sexygevaaalik[@]gevaaalik[dot]com en sit terug en wag. As jy wen kry jy ‘n sexygevaaalike tank top vanaf gevaaalik.com. Wees kreatief, wees postitief, wees stout maar belangrikste is om gevaaalik te wees in jou foto. Jou gesig hoef nie in die foto te wees as jy skaam is nie, jy kan nogsteeds die sexy hempie wen.

Ons het al ‘n hele paar entries gekry. Ek post enetjie en dan sal ons die bestes post wanner die comp sluit einde November.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *