Monthly Archive: November 2010

Die wêreld sou ‘n beter plek gewees het 26

Die wêreld sou ‘n beter plek gewees het

‘n Meer onlangse Afriforum stukkie: Afriforum het geen respek vir privaatheid nie Die naweek ry ek van ‘n gevaaalike lekker party af en sien ‘n advertensie vir Afriforum se musiekfees. Ek vind meer uit...

GEVIND !! Steve Hofmeyer se troeteldiere. 0

GEVIND !! Steve Hofmeyer se troeteldiere.

Onder sien jul n illistrasie van Steve se lang verlore haas: Nog een van sy diere is verlede naweek naby Pretoria Wes se adult shop gesien: Steve…sluit asb jou fokken diere toe !!! Ons...

Brag jy oor hoe zef jy is? Wel, doen die real macoya toets en vind uit hoe zef jy regtig is! 0

Brag jy oor hoe zef jy is? Wel, doen die real macoya toets en vind uit hoe zef jy regtig is!

Hier is n ietsie wat presies sal bepaal hoe fokken zef jy regtig is. Of jy nou n geheime vispap resep het of kaalvoet inkopies doen,hierdie bad boy sal jou laat weet wie kraai koning tussen...

Oom Pepi troos n eensame bloubul !! 3

Oom Pepi troos n eensame bloubul !!

Jis Jis Ek hoop die gevaaalikheid loop hoog vanmore! Nog n eensame siel het by oom Pep kom raad vra, lyk my hy raak meer gewild by die dag. Dit moet sekerlik te danke...

Die buurman moan. 0

Die buurman moan.

More aan al die gevaaalike mense daar buite, ek hoop almal het n kak lekker naweek gehad en dat almal nog in een stuk is (hier mee verwys ek nie na jou lewer toe...