Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike Dame: Anesca Swart

Dit is nou al ‘n rukkie vandat ons met ‘n gevaaalike dame gechat het hier by gevaaalik.com, maar moenie bang wees nie. Anesca het ons kom red. Soos julle kan sien is sy ‘n fokken sexy jong dame met ‘n sin vir humor en ‘n geheimsinnige kant.

gevaaalik.com: Waarmee hou Anesca haarself besig behalwe om haar sexy lyf vir ons te wys?


Baie dankie vir die kompliment! Ek is ‘n aktiewe meisie wat van die buitelewe hou en wat baie ambisieus is. Ek hou daarvan om besig te bly en deurentyd te droom oor die toekoms. Ek hou myself natuurlik besig met modelwerk en is mal oor dans. Ek het onlangs ook my honneurs graad in ekonomie voltooi.

gevaaalik.com: Jy het tog sekerlik ‘n ou wat maak net wat jy vir hom se? As jy nie het nie wat moet ons doen om jou aandag te kry en dan dalk jou toekomstige ou te word?


Ongelukkig vir julle het ek reeds iemand ja. Maar ek verwag geensins dat hy doen wat ek sê nie. Net dat hy ook my punt sal insien. Inteendeel hou ek eerder daarvan as die man die besluite neem en leiding vat. Ek is mal oor manlikheid en spiere! My raad om ‘n meisie te benader is net om jouself te wees. Wees reguit, tog bedagsaam. Moenie snakkse pick-up lines gebruik nie. Stel jouself net voor en vra om ‘n drankie vir haar te koop waarna ‘n gewone gesprek die meeste waardeer word.

Your Page Title


gevaaalik.com: Watse stoute ding het jy al gedoen wat jy vir ons kan vertel wat baie min mense van weet?


Dis so stout dat ek dit nie kan deel nie! Haha! Grap net. Ek hou julle eerder geïnteresseerd deur geheimsinnigheid!

gevaaalik.com: Wat sal jy doen om ‘n ou wie jou intreseer se aandag te trek?

Ek sal bietjie flirt deur te glimlag vir hom, sy aandag trek deur sexy te dans en dan myself gaan voorstel. Dan is dit sy keuse: Take it or leave it!

gevaaalik.com: Watse onderklere verkies jy? G-string of Catholic Schoolgirl panties?

G-string! Om my agterstewe meer te wys! Haha!

gevaaalik.com: Wat is jou favourite drink en kuierplek?


Ek dink elke plek het maar sy eie magic. Ek sal by enige plek lekker kan kuier want die aand gaan afhang wat jy daarvan maak. Ek het inteendeel nog nooit sleg iewers gekuier nie en ek was al by ‘n hele paar plekke.
gevaaalik.com: Al ooit ‘n meisie gesoen? Jy is tog tans ‘n student, dit is die tyd om te ekperimenteer.

Nee, maar ek en ‘n vriendin het een nuwe jaar by ‘n groot jol in Hatfield Square opslae gemaak toe ons hand-op-die -boud met mekaar daar rondgeloop het. Haha!


gevaaalik.com: Enige tattoos wat jy vir ons weg steek? Miskien op jou boud of so iets waar ons hom nie kan sien nie.


Ongelukkig nie. Ek wou al lankal ‘n tattoo kry, maar aangesien ek so baie ander sondes het, dink ek maar twee keer nou daaroor. Haha! Dis ook moeilik om die regte ontwerp te kry.

gevaaalik.com: Wat is vir jou die sexieste ding aan ‘n ou se lyf? En die sexieste ding aan girl se lyf?

Aan ‘n ou se lyf is ek ‘n groot sucker vir mooi bene en ‘n sterk kakebeen, terwyl kurwes die mooiste deel van ‘n vrou se lyf is.

gevaaalik.com: Wat is jou gunsteling musiek, fliek en TV reeks?

Musiek is ek mal oor Korn en ook house musiek. ‘n Sokkie treffer is ook altyd lekker om op te dans. My gunstelling flieks is die hele Fast and Furious reeks. Gossip Girl is my gunstelling TV reeks.

gevaaalik.com: Wat dink jy van gevaaalik.com? Sexykoerek of nie?

Beslis SEXYKOEREK! Julle het my dan genader! Haha! Grap net. Dis great dat julle belangstel in die talent wat Suid-Afrika geen tekort aan het nie. Dankie julle!
Om te stem vir my in die FHM Models 2011 kompetisie: Volg die link: http://fhm.co.za/social/profile/888/ en ‘like’ die profile page. Sms ook ‘model 52’ na 34973.

Wel daar fokken het jy dit. Hou op kwyl en gaan vote vir haar as jy meer van haar wil sien. Anesca dankie vir jou tyd en ons kan nie wag om meer van daai sexy lyfie te sien hier op gevaaalik.com nie.

You may also like...

2 Responses

  1. Renaldi says:

    Jitte hierdie girl is aan die brand, het n hele paar keer saam haar gewerk en sy ken haar storie hoooooor!!!

    Jy is stadig as jy nie vir haar stem nie! Doen dit NOU!!!!!

  2. Stix says:

    Sy is aan die brand ja. Kom ons hoop sy wen en dat ons dan nog baie meer van daai sexy lyfie gaan sien.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *