Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Straatligkinders slaan die spyker op die kop!

Ekt sopas die nuwe video van Straatlig gesien, die manne beaam wat ons hier by gevaaalik.com al vir n leeftyd skree! Doen jouself n guns, kyk die video en luister mooi na die woorde, Bouwer slaan die spyker op die kop en ek hoop die woorde slaan die zefmusikante tot n beseffing dat hul kak/kommin/meaningless songs gesien word as n groot fokken joke! Julle is niks meer as kak besigheidsmanne nie en julle is so ver van musikante af soos Chilliboy van wettige middels af.

Well done Bouwer, ons applaud jou en jou band se ballas. Ek hoop die song raak fokken groot en dat dit Kurt Darren se vrou se gunsteling song van all time raak.

Ek wil n uitdaging stel aan al die zef afrikaansemusikante, probeer om n song te skryf met n dieper betekenis as hierdie oppervlakige kak wat die rondtes doen. Julle dra by tot die onderrig probleem in ons land! Doen ons almal n guns en FOKOF (vat asb vir Juanita du Plessis saam want sy het nogsteeds ‘n foto van Parow se piel op haar Space case) !

Checkit!

You may also like...

5 Responses

  1. eter! says:

    Wat de fok ouens? het julle al ooit gefokken dink wavoor staan julle website? wat de poes is gevaaalik anyway?…nou kom tune julle die zef mense omdat jy een of twee mooi woordjies in n liedjie gehoor het wat jou n ou traantjie wil laat puk….Jy haal tot vir Parow yt? hahaha fokken red my…Gaan huil op n ander plek…een oomblik try julle zef wees en die ander oomblik naai julle zef ini hol…kies wie en wat julle is en wil wees…

    Peace poes!

  2. Stix says:

    Hey Eter. Ek neem aan jy wou jou naam Etter spel. Waar haal ons vir Parow uit? Luister yster gaan snuif verder aan jou Nesquick en dan gaan le jy weer in jou racing kar bed en loer vir jou Justin Bieber poster op jou muur. Dan wanner jy leer lees en spel het in graad 1 kom jy terug en lees die artikel weer. Miskien maak dit dan vir jou sin. Tot dan, lekker aan jou mamma se tiet suig, ek het.

  3. wolskaap... says:

    hoezit tjommas… dis nou my 3de keer op die website en toe sien ek hier is 2 comments, baie geluk op al die aksie wat hier aan gaan…Ek dink ek stem saam met eter of etter of wat die ou se naam is hy weet seker self nie maar ja…Waar oor gaan Gevaaalik? staan julle vir iets of is julle dalk 2 ou ballies wat nooit fok of poes mag gese het op skool nie en nou laat julle vrouens julle toe om dit te doen? Ek like julle website maar ek dink julle moet die eter ou n beter antwoord op sy vraag gee want ek wil dit ook graag weet..julle beantwoord eintlik niks julle tune net die nesquick ding en sy ma (Nogal funny gese..haha).. Kyk, ek is nou al in my laat 30 en seker te oud vir die kak maar ek like ons taal en julle hou dit aan die gang…

    Wolskaap uit oranje…
    Groete!

  4. Stix says:

    Wolskaap. Thanks dat jy die site so af en toe besoek. Jy kan dit gerus bietjie meer doen, ons sal nie mind nie.

    Ok hier kom dit nou reguit. Elke liewe sogenaamde kunstenaar wat opgetree het by die Afriforum Musiekfees of by die jaar se skouspel is tos. Hulle musiek is kak en die wêreld sal beter af wees sonder die gemors. Dit vat nie ‘n enkele griesel talent om die musiek te maak wat daardie poeste maak nie. Jack Parow en die Antwoord aan die anderkant is zef, maar zef is ‘n goeie term. Die skouspel konte is kommin. Jack Parow en die Antwoord doen iets wat buite die normale is. Hulle musiek loop oor van die talent en niemand sal hulle kan namaak nie, al is ek seker daar sal nog baie wees wat probeer. So ja, Jack Parow en Die Antwoord is meer “kunstig” as die res sin.

    gevaaalik.com is gevul met ons opinies. As jy dit nie like nie, wat die fok soek jy hier? Ons is nie hier om enige persoon te probeer oortuig om van die goed te hou waarvan ons hou nie. Ons is hier om ons siening te deel en om jou kak werksdag bietjie beter te maak deur jou te laat lag. Ons is ook nog nie twee ou ballies nie. Ons is ook nie meer spring chickens nie.

    Ek hoop dit kon dit meer duidelik maak aan die wat te stadig is om te verstaan wat hier op gevaaalik.com aangaan.

  5. wolskaap... says:

    Stix… Daai is mos nou vir jou n beaie beter antwoord! Nou verstaan ek en n hele paar ander mense beter!

    Hou so aan!

    Wollie-oranje

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *