Moan by oom Pep
Welkom by Moan by Pepi Voel vry om by my te moan oor enige iets, ek weet nie of ek jou altyd sal kan help nie maar tussen almal hier, is die moontlikheid dat...
Welkom by Moan by Pepi Voel vry om by my te moan oor enige iets, ek weet nie of ek jou altyd sal kan help nie maar tussen almal hier, is die moontlikheid dat...
Jis Jis Dit is nou bevestig dat Hunter aking gelos het maar daar is hope lig aan die einde van die tonnel vir hierdie manne van die Kaap. Ek het sopas hulle stunt gesien...
Hier is ‘n bra wat een of ander pil drink en dan sy kop af rave in sy huis, op sy eie. Ek vermoed hy het ander mense ook genooi na die party toe,...
Na Posduif se geskribbel oor Hunter Kennedy se interview het dit my lus gemaak om weer bietjie my Heuwels CD so hard te speel dat ek die grootste Snordorp zeffer wat sy house hits...
Hosh ja mense ! Soos my normale daaglikse roetine loop, het ek eers weer die interweb gescan vanoggend voor ek begin het met werk. Ek moet se, Ek asook die publiek is baie excited oor...
Innibos is om die draai en Nellies bars by die nate oor die opwinding. Op 23 September 2010 open die klein dorpie sy deure vir elke man,vrou,kind, zef student en afrikaanse gemors robbies wat...
Hallo mense. Aangesien hierdie die eerste weergawe van “DOOS VAN DIE WEEK” is, gaan ek maar die grootste doos van almal kies. Julius Malema. Julius is waarlik die poster child van belaglikheid – hy...
Ek dink dis verwant aan die nuwe tolsisteem wat tussen Snordorp en Johannesburg gaan loop op die N1. Dit, of dit is die koolstofdioksied belasting wat jy nou moet betaal om jou nuwe zef...