Monthly Archive: September 2010

Schalkie se pote pet veroorsaak kak in Hermanus 0

Schalkie se pote pet veroorsaak kak in Hermanus

Net toe ek dog die pote in Suid Afrika kan nie meer vol kak wees nie toe lees ek die storie. Plaas spandeer die pote bietjie meer tyd aan moordenaars, verkragters en fokken skelm...

Jack Parow laat die huis rys, Juanita du Plessis het n foto van sy piel op haar Spacecase. 6

Jack Parow laat die huis rys, Juanita du Plessis het n foto van sy piel op haar Spacecase.

Jis Jis julle gevaaalike mensies. Ek’s seker julle almal het die belaglike nuus van Mr Parow en die temende teef (Juanita du Plessis) in die koerant gelees? Net soos haar common kak afrikaanse popmusiek...

Ons eerste “Gevaaalike Dame” is hier. 0

Ons eerste “Gevaaalike Dame” is hier.

Na ‘n baie lang en uitgerekte wag is ons eerste gevaaalike dame eindelik te sien! Ons eerste model was glad nie n moeilike keuse nie, Leandie Brandt staan kop en skouers bo die res!...

Kan ons maak of ons verewig kan lewe 0

Kan ons maak of ons verewig kan lewe

Afrikaners, ons is inderdaad ‘n unieke nasie,van die snobistiese Sandton tannies tot die plat-op-die-aarde Daspoort Tonnel-skoonmakers druk ons ons stempel op een of ander manier af. Sommige lede van die volk vergat en verkleineer...

DOOS VAN DIE WEEK 1

DOOS VAN DIE WEEK

Hierdie week se doos (of liewers dose) is die twee Chaplin boeties, Andrew en Brian van die popgroep Locnville.  Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek gun enigeen sy sukses in die cut-throat musiekwereld...

Hierdie eensame moffie op sy mamma se dial-up konneksie, soek vir bietjie aandag by die gevaaalikste oomies. 4

Hierdie eensame moffie op sy mamma se dial-up konneksie, soek vir bietjie aandag by die gevaaalikste oomies.

Sukses!!!! Ons het ons eerste “hate mail” ontvang. Ek het ‘n baie opwindende E-Mail ontvang vanoggend en ek wil dit graag met julle almal deel; ‘n perd met die naam Sarel (beter bekend as...

RSA: Republiek van Stakende Ape 0

RSA: Republiek van Stakende Ape

Daar’s min dinge wat so entertaining is as om te sien hoe onnosele mense, onnosele kak aanvang. Wat my bring by die onderwerp van een van ons land se ongelukkige handelsmerke – stakings. Long...