Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fokofpolisiekar se Hunter Kennedy vertel ons meer van die man agter die skerms.

Hosh ja mense !

Soos my normale daaglikse roetine loop, het ek eers weer die interweb gescan vanoggend voor ek begin het met werk. Ek moet se, Ek asook die publiek is baie excited oor die nuwe “Fokof” album en enige nuus daaroor is so kosbaar soos  n mullet in n karavaanpark. Ek het op hierdie baie interressante webview (dis soos commen slang vir n web-based interview) met Hunter Kennedy afgekom. Hy vertel meer van sy werk agter die skerm met Jack Parow asook die tien talle projekte waarop hy sy talent laat dans.

Ek moet net waarsku, daar is slegte nuus in die interview, Hunter het bevestig dat hy wel aKing gelos het. Wel n mens kan hom seker nie blameer nie,daar is net n sekere aantal ure in n dag.

Hou die site dop want binnekort gaan ons julle verras met n video interwiev saam met die manne van “Fokof”. Hulle gaan ons meer vertel oor die nuwe cd asook die tipe sound en vibes waarvoor hulle gaan mik. Check die link  hieronder vir die interview met Hunter.

Onthou…Hou die knee reguit en die moves gevaaalik.

http://www.channel24.co.za/Music/FeaturesInterviews/Hunter-Kennedy-War-Peace-20100909

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *