Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nelspruit weereens in rep en roer oor Innibos fees.

Innibos is om die draai en Nellies bars by die nate oor die opwinding.  Op 23 September  2010 open die klein dorpie sy deure vir elke man,vrou,kind, zef student en afrikaanse gemors robbies wat gaande is oor fees atmosfeer.

Kyk Nellies is sonder twyfel onder die “Top 5 Zefste dorpe ” in ons sonnige land, wel grootter en meer modern as sy teenstaanders soos bv Nigel of Welkom maar definitief net so zef. Kyk as jy op n Sondagaand vinnig Spar toe ry vir brood en melk en jy sien 3 afsonderlike couples wat kaalvoet inkopies doen weet jy, jy is in vir n treat en dit nog voor jy die super kommin Kurt Darren oor die winkel se speakers hoor bler het.
Ek het sopas die line up van die “regte” musikante gesien en dit lyk heel belowend. Ek verwys na hulle as  “regte” musikante aangesien ek voel dat hierdie bands die enigstes is wat ons naam as afrikaaners werklik nog hoog hou bv Fokofpolisiekar, Oorlog Frankenstein en die ou legend Koos Kombuis.
Jy vang my drift?

Net n vriendelike waarskuwing…indien jy wel innibos toe kom,bly gerus weg van Stables af. Jy sal dae sukkel om die “kommin” van jou af te was en die “vetfok brannewyn wange” locals soek enige verskoning om te baklei, al dans jy lewens gevaaalik op die dansbaan!

Onthou…hou die knee reguit en die moves GEVAAALIK.

You may also like...

2 Responses

  1. Carnand says:

    Net vir die “kommin bliksem” wat die kak sit en uitdink… Duidelik moet JULLE Stables toe gaan sodat JULLE kommin mannetjies bietjie reg gebliksem word! Duidelik was nog nie een van julle uit julle tuisdorp nie, of seker te bang om julle tuisdorp te verlaat. Julle almal is seker n bietjie agteraf en as julle dink Nelspruit val onder die “top 5 zef dorpe”…wonder waar kom julle vandaan? Moet bylas dan Innebos wel kak is en hoort nie in n nice dorp soos Nelspruit nie maar wel meer gepas vir Pretoria……….

  2. Posduif says:

    I rest my case!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *