By the power of Greyskull I Shall Dance.
Hier is ‘n bra wat een of ander pil drink en dan sy kop af rave in sy huis, op sy eie. Ek vermoed hy het ander mense ook genooi na die party toe, maar dit was seker net mense wat sy friends is op Facebook. Ek twyvel dat so mens regtig vriende het. Want sy dans moves is net te gevaaalik.
Hy drink obviously die blou pilletjie; om sy sexual skills over NINE THOUSAND te kry.
aaaaahahahahahahahahaha, ek’s GROEN van jaloesie!
kyk . . dis nou wat gebeur wanneer n aborsie verkeerd gegaan het.