Will Ferrell en Chad Smith drum off

will ferrell chad smith drum off live the tonight show

Will Ferrell En Chad Smith van Red Hot Chili Peppers lyk baie na mekaar. Dit is nou al vir jare iets wat op die internet mee gesport word en na jare het die twee besluit om ‘n drum off te hê. Hou in gedagte dat Will Ferrell ‘n actor en comedian is, voor jy nou begin grens oor hy nie regtig dromme speel nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *