Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Celebrities Read Mean Tweets

Eerste moet ek net sê dat as Emma Stone soos kat pis geruik het, sou dit my gunsteling geur pis gewees het.

Ek is seker julle het al daardie ouens op Twitter gesien wat mense net kak gee. “@gevaaalikdotcom jy suig. Ek sal ‘n beter Afrikaans site as jy kan run. Fok jou, jou wannabe.” Dan as jy na die ou se timeline gaan kyk is al sy tweets net vol sulke negatiewe haat. Miskien as jy jou effort in ‘n Afrikaan site in sit, sal hy beter wees as gevaaalik.com. Gelukkig vir gevaaalik.com kies jy eerder om almal kak te gee oor wat jy nie doen nie, terwyl jy met jou linker wysvinger in jou neus sit.

Ek word nie so baie getroll soos celebrities nie, maar trolls laat mens altyd lekker lag. Al is dit vir hoe hartseer hulle klein lewens is. Hier is so paar celebrities wat tweets van hulle trolls af lees, mean tweets.

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Ek sal raai 80% van alle tweets is sulke kak. Verdere 10% is self-serving claptrap. Laaste 10% is useful. Wêreld besig om in ‘n poes te verander.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *