Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Whole Lotta Sabbath

Whole Lotta Sabbath

Deel van die rede hoekok ek dit so baie geniet om gevaaalik.com te doen is oor die feedback en interaction wat ek kry met julle wat die site kom besoek. Dit is juis hoe ek op die Led Zeppelin en Black Sabbath mash up hier onder af gekom het. Philip het vanoggend die mash up van Jay Z en Jimi Hendrix gesien hier op gevaaalik.com. Saam met sy comment het hy die link na die video gegee.

Die is Black Sabbath se “War Pigs” en Led Zeppelin se “Whole Lotta Love” en dit is befok. Twee ware rock legends saam. Nou het ek twee mash ups waarvan ek hou. Dankie aan Philip vir die een.

You may also like...

1 Response

  1. Philip says:

    Awe!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *