Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wallpaper vir jou foon

Party mense noem dit die wallpaper, ander noem dit ‘n background, amper almal het iets anders op hul foon. Baie familie foto’s of foto’s van jou meisie wat pragtig glimlag vir jou, of miskien jou ou in daardie oulike PT-broekie wat jy so baie van hou. “Kyk hoe flex Willie.”

Vir die van julle wat die foon het, maar iets anders soek vir jou foon se wallpaper is hier so paar om van te kies. Het jy ‘n idee vir ‘n wallpaper, of miskien ‘n request? Los dit in die comments en dan kyk ons of ons iemand kan kry om iets vir jou aan mekaar te slaan.

You may also like...

2 Responses

  1. Jerky says:

    Hoe los ek sommer klaar ‘n fokken wallpaper in die comment section?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Jerky: As jy die wallpaper op ‘n image hosting site soos Imgur kan sit dan kan jy link na die wallpaper toe in jou comment.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *