Where’s Wally?

Waarskynlik iewers op hierdie bra se rug. John Mosley (22) van Norfolk in Engeland het besluit om Wally op sy rug te laat tatoeëer – saam met 150 ander karakters. Die artist het begin, en 24 uur later is Wally iewers op Mosley se rug. Hy weet blykbaar self nog nie waar nie.

1 Response

  1. Bennie says:

    Tril……….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"