Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

22Jun/120

Vrydag Party Song

Ek gaan sommer reguit skiet vanoggend, dis koud, die hemel se plafon is depressing en niemand is lus vir 'n wise ass nie. Enigste ligpunt vandag...dis vrydag!

Vandag se party song is Bush se "Come Back Baby", meeste van julle moes dit al oor die radio gehoor het. Ek het vanoggend vir die eerste keer die music video gesien en ek dink dis uiters kak, wat die musiek aanbetref dink ek dis uiters briljant.

Speel die tune, dans met jou binneste en dink aan die lekker bier wat oor 'n paar uur liefde met jou lippe gaan maak.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Laat jou voete raas op die klanke van Mumford & Sons
Playboy SA
Killswitch Engage - My Curse

Posted by Posduif

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers