Dupstep vrydag mag dalk net jou knee laat dans
Goeie more julle vuilhonde, fokkit, dis Vrydag en ons het dit gemaak. Ek ryk al van vroegmore af ‘n mengsel van endorphines en brannewyn. Dit gaan ‘n kak goeie dag wees! Super-rugby is terug,...
Goeie more julle vuilhonde, fokkit, dis Vrydag en ons het dit gemaak. Ek ryk al van vroegmore af ‘n mengsel van endorphines en brannewyn. Dit gaan ‘n kak goeie dag wees! Super-rugby is terug,...
Ek gaan sommer reguit skiet vanoggend, dis koud, die hemel se plafon is depressing en niemand is lus vir ‘n wise ass nie. Enigste ligpunt vandag…dis vrydag! Vandag se party song is Bush se...
Jisternis brasse, Dit is weer daai tyd van die week! Nee, nie die tyd wat jou girl moeilik is nie, die tyd vir party en nog meer PARTY. Vandag se Party Song is spesiaal...