Vrydag Bederf want goddank dit is Vrydag
Wat ‘n week. Ek moes die hele nuusbrief skraap en het vanoggend gesit en dit oor doen omdat die verkeerde nuusbrief weer uitgestuur is deur die system. Fokken fok. Dus het jy vandag twee weergawes gekry van die nuusbrief: Die verkeerde een en die regte een. Sorry as jy voel dit is spam. Druk daardie unsubscribe knoppie tot jou vinger seer is bra.
Geniet die week se Vrydag Bederf en lekker naweek.
Nuwe episode van die gevaaalik.comedy Podcast is nou uit! Luister hier na #69 – Die Hiking episode
Het jy die week se nuwe Stoute Boudjies gemis?
1 Response
[…] Het jy laasweek se Vrydag Bederf gemis? Probleem, loer net hier. […]