Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies wat jy verwag het

Ons almal weet die Stoute Boudjies kom op ‘n Woesndag, meeste van die tyd. Deesdae is dit minder van die tyd. Dit is ‘n einaardige gevoel asjy Woensdag deur gaan en nie die nuwe Stoute Boudjies sien nie. Amper so gevoel soos wat jy kry as jy weet die debit order gaan van jou rekening af gaan, maar daar is nie geld in jou rekening nie. En daarom is die Stoute Boudjies in sy moer in laat.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *