Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Travel case vir jou console en die ou het hom self gemaak

Wat maak jy as jy ‘n gamer is, maar jy moet baie travel vir werk? Maklik, jy bou vir jou gaming system wat gemaak is vir travel. As iemand wat self al vir die werk moes travel, kan ek heeltemal verstaan hoekom jy jou console saam met jou sal wil neem. Glo dit of nie, as jy alleen iewers vreemd is vir die werk se onthalwe kan jy soms nogal baie tyd in jou hotelkamer spandeer.

Die ou het besluit om ‘n travel case te bou vir sy console. Nogal smart as jy my vra. Ingeboude fans, ‘n temprature readout en shock resistant vir daardie mongole wat jou tas so graag wil rondgooi as jy op die vliegtuig sit.

Net een probleem: Ek dink dit mag dalk die lughawe se sekuriteit die verkeerder indruk gee as jy daardie bad boy oopmaak.

Custom made console travel case

Custom made console travel case (2)

Custom made console travel case (3)

Custom made console travel case (4)

Custom made console travel case (5)

Custom made console travel case (6)

Custom made console travel case

Gaan gee die bra ‘n upvote op Imgur.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *