Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf om nie te bekommer nie

Ons almal het daardie ding in ons agterkop wat ons pla. Ek hoop die Vrydag Bederf help jou vir so paar sekondes ontsnap van daardie iets wat sit in jou agterkop. Ja, daai ding waaraan jy nou gedink het. Vergeet gou vir so paar minute daarvan.

Dankie vir elke een van julle wat foto’s gestuur het na die gevaaalik.com WhatsApp (0788452709). Keep ’em coming. Ek reply op alle boodskappe, maar daar is baie van hulle so jy mag dalk nie dadelik ‘n WhatsApp gesprek uit my uit kry nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

vrydag-bederf-20161202

vrydag-bederf-20161202

vrydag-bederf-20161202

vrydag-bederf-20161202-10

vrydag-bederf-20161202-9

tokin-white-guy-shirt

gevaaalik.com kan net aanhou bestaan as julle aanhou om dit te ondersteun. Koop nou vir jou ‘n gevaaalik.com T-hemp en help gevaaalik.com om aan die gang te hou. Alle gevaaalik.com hemde kos R250, stuur size en adres na gevaaalikdotcom@gmail.com om te bestel.

vrydag-bederf-20161202-8

vrydag-bederf-20161202-3

vrydag-bederf-20161202-4

vrydag-bederf-20161202-5

vrydag-bederf-20161202-6

vrydag-bederf-20161202-7

vrydag-bederf-20161202-2

King Price gevaaalik.com

Betaal minder vir jou versekering en kry ‘n premie wat maandeliks verlaag. Los nou jou naam en nommer en kry jou gratis kwotasie vandag nog.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *