Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf met haas

Die einde van Vrydag is net hier oor die bult. Ek weet dit voel vir jou of jy nog te veel oor het om te doen, maar onthou net dat die naweek so te sê op jou is. Vyf ure van nou af gaan jy sit en lag oor die feit dat jy bekommerd was oor enige iets.

Kry die gevaaalik Nuusbrief, vir ‘n weeklikse dosis gevaaalik.com in jou inbox met links na alles wat daardie week gepubliseer is.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *