Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gaan Vrydag Bederf ‘n meme word?

Elke keer as ek ‘n donderse meme maak dan word ek herhinder hoe dankbaar ons moet wees vir die eensame siele soos ek wat tyd uit hul aan vat om te sit en memes maak. Deesdae is die meme maak ook net stap een. Dan begin die klug van die donderse meme share, met die hoop dat iemand daarvoor lag. Miskien kry jy “internetpunte”, of miskien nie. Dit is in elk geval net ‘n bonus. So post ek nou die Alternative Ending to Game of Thrones op alle social media, met die hoop dat iemand lag. But I digress.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *