Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kalmeer vir Stoute Boudjies

Ek’s terug! Het jy my gemis? Moet nie vir my lieg nie, ek weet jy is hier oor jy die Stoute Boudjies mis! Ek is nie so stupid nie. Hoe lyk dinge daar by jou?

Hier by my kap dit aan. Ek is besig met my nuutste YouTube video, maar die video editing gods fok so bietjie met my, so dit vat langer as wat dit moet. Dalk is dit net hierdie crappy laptop van my wat eintlik meer ‘n word processor is as ‘n komper vir video editing. Gaan loer na my ander YouTube videos, hier.

Anyway, genoeg van my. Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

2 Responses

  1. Carel says:

    Baie mooi fotos hoe kan ek hul kontak

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Carel: Nie deur die site nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *