Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

UFC 202 naweek is hier- Vrydag Bederf

Die naweek is so te sê hier. Die naweek is dit UFC 202, die rematch tussen Nate Diaz en Conor McGregor. Eergsiter se persverklaring het ontplof toe Diaz en McGregor bottels water na mekaar begin slinger het, soos regte skollies. Nie Diaz of McGregor is bereid om die ander toe te laat om die show te probeer steel nie. McGregor het 20 minute laat opgedaag vir die persverklaring, en to hy gaan sit toe loop Diaz uit. Sondag oggend 03:00 kan jy die fights live vang soos ek dit verstaan. Hier onder is ‘n preview van UFC 202 Bad Blood: Diaz vs. McGregor 2. Ek stel voor jy kyk dit en as jy klaar is kyk jy sommer die hele ding wat ook beskikbaar is op YouTube.

Anders as dit, geniet jou naweek en geniet die Vrydag Bederf.

https://youtu.be/HM_LiTusvdU

Vrydag Bederf 20160819 (2)

Vrydag Bederf 20160819 (3)

gevaaalik.comedy Podcast #76 – Afrikaans-pop in ‘n skoolsaal

Gevaaalik.COMEDY Podcast #76 - Afrikaans-pop in 'n skoolsaal

Vrydag Bederf 20160819 (4)

Vrydag Bederf 20160819 (6)

Vrydag Bederf 20160819 (7)

Vrydag Bederf 20160819 (8)

Vrydag Bederf 20160819 (9)

Vrydag Bederf 20160819

Vrydag Bederf 20160819

Vrydag Bederf 20160819 (5)

Vrydag Bederf 20160819 (10)

Vrydag Bederf 20160819 (11)

You may also like...

2 Responses

  1. Piet says:

    Hoe fokken styf is hy nou!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Piet: Vir die video van Diaz en McGregor of vir die girls. Hahahaha. Ek fok net met jou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *