Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Crawling King Snake – George van der Spuy se solo project

George van der Spuy is die vocalist en front man van Taxi Violence, hy is ook die eienaar van Kill City Blues Studios en was al betrokke by side projects soos The Flying Sex Snakes. Om te sê George het baie creative channels is ‘n understatement. Dus moet jy nie verbaas wees dat George nou ‘n solo project begin het nie. Crawling King Snake het begin omdat George nie altyd ‘n ander musikant kon kry om saam met hom te jam nie. Hy het toe goed op sy eie begin maak en daaruit kom die klank van Crawling King Snake.

Crawling King Snake - George van der Spuy

“Land of the Blind” is die eerste song wat ons hoor van Crawling King Snake. Die single is beskikbaar op die Crawling King Snake Soundcloud page en jy kan die video hier onder sien. Ek waarsku jou maar net, daar is sexy girls in die video, moet dit nie saam jou ouma kyk nie.

Hierdie is die eerste van ‘n reeks singles wat release gaan word wat uiteindelik die EP, The Gospel of George, gaan word. Van volgende jaar af sal jy Crawling King Snake begin live op stage ook sien. Die klank van Crawling King Snake is baie beinvloed deur slave music, blues en folk. Dink deep south van die US se cotton fields en die musiek wat daar ontstaan het.

“I have always been very fascinated by old slave music, slaves working on the railroads, living next to the Mississippi River and the New Orleans ‘cotton picking sound’ of old. Their struggles and hardships inspired the blues and eventually rock ‘n roll and was consequently also borrowed from gospel. I sometimes get the blues too… and not just on a Monday,” sê George

Check die video uit hier onder en laat weet wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *