Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tupac at Coachella

Tupac Sahkur is in 1996 vermoor. Dit was ‘n hartseer dag vir nie net fans van rap musiek nie, maar fans van goeie musiek oor die algemeen. Baie mense sal nooit die kans hê om vir Tupac weer live te sien optree nie. Of sal ons?

By hierdie jaar se Coachella het Tupac saam met Snoop Dogg en Dr. Dre ‘n paar songs live gedoen. Ok, dit was miskien nie die regte in-lewende-lywe Tupac nie, maar dit is so naby as wat jy ooit gaan kom. Dit was ‘n hologram van Tupac en het my laat wens ek was daar. Check die video hier onder. Wie sal jy wil sien as ‘n hologram?

You may also like...

1 Response

  1. SH says:

    Breek my hart om te dink al daai man se talente is fucked. Imagine die sh!t waarmee hy vandag sou kon opkom?! Selfde met B.I.G.

    Imagine B.I.G. en Tupac op ‘n stage…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *