Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Trevor Noah word The Daily Show se nuwe host en die internet gaan mal

Gister was ‘n groot dag vir Suid-Afrika en ons comedy scene, as jy dit ‘n scene kan noem. Comedy Central het bekend gemaak dat Trevor Noah vir John Stewart gaan vervang as die host van The Daily Show. Dit is ‘n massiewe prestasie vir Trevor Noah en ook ‘n high-five vir Suid-Afrika, want nou kan die res van die wêreld sien dat ons nie almal so onnosel is soos ons president wat nie eers behoorlik kan lees of praat nie.

Die hele Suid-Afrika was trots op Trevor en ons was trots dat hy ‘n produk van Suid-Afrika is. Die res van die wêreld was bietjie deurmekaar oor wie Trevor Noah is. Al is Trevor nou al vir ‘n hele wyle ‘n contributor op The Daily Show, het baie mense nie geweet wie hy is nie.

Who is Trevor Noah

Natuurlik het dit nie lank gevat vir mense om uit te vind wie Trevor Noah is nie, ons lewe immers in 2015 en meeste van ons het die internet. Dit is op die internet waar mense op Trevor Noah se Twitter profile afgekom het. Natuurlik het die social justice warriors (of “garbage people” soos ek hulle graag noem) in massas uitgekom en die komediant se tweets deurgegaan met ‘n fyntandkam opsoek na enige ding waaroor hulle aanstoot kan neem op iemand anders se onthalwe.

In die geval het die garbage people op ‘n goudmyn afgekom van tweets wat hulle kan gebruik om kwaad te raak oor, sodat iemand dalk nice sal wees met hulle. Wie sou kon dink dat jy tussen ‘n komediant se tweets ‘n spul goed sou vind wat aanstoot kan gee aan mense met stokken in hul holle? Seker elke liewe persoon wat weet dat jy geen tweet van ‘n komediant kan ernstig opneem nie. Ongelukkig is dit iets wat garbage people graag vergeet om te doen, want hoe moet hulle dan kwaad raak?

In die verlede het Trevor so paar grappe (onthou hy is ‘n komediant) getweet oor Jode en vet dames.

Trevor Noah on Fat girls

Trevor Noah on German cars

Die internet-dommies het reageer as volg:

Trevor Noah Offensive tweets

Trevor Noah Offensive tweets 3

Trevor Noah Offensive tweets 2

As jy nou een van die mongole is wat skree dat Noah ‘n anti-Semite of anti-fat-chicks is, fok jou. Jy is onnosel, verby onnosel. En enige persoon wat ‘n vet vrou aanhits om aan te hou vet en ongesond te wees is ‘n asshole. As jy ruggraat lose comedians soek, gaan soek op ‘n ander plek. Soos by ‘n open mic poetry reading, daar is gewoonlik baie hartseer oorgewig losers wat glad nie snaaks kan wees nie. Well done Trevor, jy maak die van ons met ‘n brein trots.

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    That settles it – die wêreld is ‘n self-centered, droë, halwe gwar

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *