Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

27Sep/120

Top 10 MMA Knockouts

Daar is honderde Top 10 knockouts video's op Youtube. Mense hou blykbaar daarvan om te sien hoe ouens uitgeslaan word. Die ou aan die regterkant in die foto hier onder is Anderson Silva. Hy is by ver een van die beste strikers wat tans deelneem aan professional MMA. Dit is seker ook die rede hoekom hy 3 van die knockouts in die video uitdeel.

By 0:051 wys Rampage Jackson ons dat die power bomb regtig gebruik kan word in MMA, dit is nou as jy sterk genoeg is om jou opponent bo jou kop op te tel en hom dan hard neer te moer op die grond. Dit sal byvoorbeeld nou nie my sterk punt wees nie. Breinskade was nog nooit so entertaining nie.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Gevaaalik op n dansbaan...HOU VAS!
RSA politiek: Wat n fokkop!
Laat hy val waar hy wil.

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers