Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

26Sep/120

Stoute Boudjies dis al Woensdag

Die lekker ding van 'n lang naweek is dat dit jou week ook korter maak. Dit is al klaar Woensdag, Stoute Boudjies dag. Onthou van more af gaan die kaartjies vir Kanye West se shows in Suid-Afrika beskikbaar wees. Maak seker om joune nie te kry nie. "Kanye asseblief nie Suid-Afrika toe kom nie!" is hoe 'n vriend dit gestel het en dit is seker die beste manier om dit te sê.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Net 'n lekker voorsmaakie.
Stoute Boudjies oor ek opgefok het
As jy 'n swak hart het

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers