Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tiger Woods en Rory Mcilroy – No Cup is Safe

Terwille van oop kaarte speel gaan ek reguit vir julle sê ek weet baie min van golf. Wat ek wel weet is dat Tiger Woods by ver die beste was, tot hy getrou het. ‘n Mense se gewete sal mens in die grond in ry, en vir Tiger het dit sy game amper gekos. Rory Mcilroy is blykbaar deur Nike gesign nou vir $200 miljoen oor die volgende 10 jaar. Gelukkig het Rory die slim besluit gemaak en sy meisie sommer gelos.

Tiger Wood Rory Mcilroy Nike ad

Rory is heeltemal bewus daarvan dat hy soos Tiger baie offers gaan kry van baie hot girls, so toe breek hy eerder die verhouding met sy meisie af. Slim move Rory. Hier onder is ‘n advertensie wat Nike gedoen het met hulle twee pro golfers, “No Cup is Safe”. Dit is ‘n goeie advertensie. Wat dink jy, gaan Rory ooit Tiger se sukses vlak bereik?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *