Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The end is naai Random Gevaaalikhede

Dit is alweer daardie tyd van die jaar: gevaaalik.com se hosting moet alweer betaal word. Dit gaan R3430.20 kos om die hosting van die website te betaal vir nog ‘n jaar. Ja, wie ookal vir jou gesê dit is cheap om ‘n site soos gevaaalik.com te run is gerook. Dit is nie cheap nie, en dit vat baie tyd. Van julle het ads geclick, daar is so paar wat R30 ‘n maand gee vir gevaaalik.com, julle koop t-shirts, maar the end is NAAI.

Dit kon seker nie vir altyd aangaan nie. Dit sou gaaf gewees het as 100 mense R30 ‘n maand gegee het om gevaaalik.com aan die gang te hou, want dan het ons in een maand amper genoeg gemaak om die hosting te betaal. Hel, ek sal self die laaste R430.20 uit myeie sak betaal het in daardie geval. Die hosting vir gevaaalik.com expire 24 April 2019. Tel jy al die slapies?

Geniet die Random Gevaaalikhede, want the end is NAAI.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *